Kalahari Akademie is 'n privaat skool opgerig in 2023 deur entrepreneurs en ouers met die visie om uitstaande Christelike Afrikaanse onderrig aan leerders van Graad 1 tot Graad 12 in Postmasburg aan te bied. Ons het die leemte vir 'n behoorlike geregistreerde onafhanklike skool in Postmasburg (wat ons jeug tot op Graad 12 in ons dorp kan hou) identifiseer, en wil ons graag die gemeenskap dien deur 'n hoë kwaliteit alternatief daar te stel.
Kalahari Akademie Skool het ten doel:
Kalahari Akademie Skool streef daarna om: